Fasiliteite op Silonque Bush Estate & Spa:
Ontbijt service (tussen 7:30 – 10:00)
Ontbijtpakket diens (as jy vroeg die Krugerpark in wil)
Restaurant vir middagete en aandete
Swembad
Tennisbaan
Besprekings vir toerisme-aantreklikhede kan by ons op kantoor gemaak word, maar ook voordat jy hier is. Dan kan u ons ‘n email stuur met jou wense.
Was- en strijkservice
Transfer van en na die vliegveld (vliegveld Phalaborwa)
Fasiliteite wat teenwoordig is in die huise:
Verhoog terras
Televisie met verskillende kanale (ook BVN),
Flatscreen TV,
Kluis,
Lugversorging,
Ventilator,
Huiskamer met bank,
Privé opvang per huis,
Badkamers et almal ‘n stort / bad en toilet,
Haardroër op aanvraag by ontvangs,
Gratis amenities,
Yskast,
Mikrogolf,
Ketel,
Kombuisware,
Oond,
(Elektries) Gasfornuis,
Broodrooster,
Braai.