Silonque Bush Estate & Spa bied die unieke geleentheid aan vir jou om daai spesiale geleentheid te organiseer in die Afrika bos!
Of dit ’n bruilof is…
’n sake vergadering…
Spanbou dag of vir die bekendstelling van ‘n nuwe produk; Silonque Bush Estate & Spa is toegewy om jou te ondersteun om ‘n sukses van jou gebeurtenis te maak.
Na ’n intensiewe werksdag kan julle saam met julle gaste ontspan; geniet ’n ontspannende massering of koel af in ons swembaddens met ’n pragtige uitsig oor die Kruger Nasionale Park.
Saam met jou skep ons ‘n volledige pakket wat die beste by jou behoeftes sal pas. Akkommodasie met ontbyt, middagete, aandete en as jy dit sou verkies selfs ’n kombinasie met een van die vele aktiwiteite wat ons kan reël vir jou ingesluit. Dit is alles moontlik by Silonque Bush Estate!
Kontak ons gerus vir verdere inligting en pryse.