Nog altyd gefantaseer oor hoe dit moet voel om in ‘n plek te bly waar die natuur nog onaangeraak is?
Waar die voëls altyd sing…
…en die son altyd skyn?
Moenie verder soek nie want Silonque Bush Estate & Spa het erwe te koop.
Bou jou eie droomhuis in ‘n veilige en wel bestuurde landgoed in die bos.
Wees ’n inwoner of gebruik jou huis as ’n vakansie huis. Jy kan selfs jou huis verhuur aan ander deur die huurpoel van Silonque Bush Estate & Spa.
Ons versorg jou huis vir jou in jou afwesigheid en deur die verhuuring van jou huis verdien jy jou volgende kaartjie na Phalaborwa toe vir ’n welverdiende wegbreek.
Meer inligting? Ons wil jou graag nooi om te praat oor enige idees en moontlikhede wat jy kan aan dink. Lees gerus meer oor ons of skeduleer ’n afspraak en kontak on direk.