Een van die mooiste bestemmings in Suid-Afrika is verreweg die idilliese Panorama Roete. Hierdie roete strek deur die Noordelike Drakensberge in die provinsie Mpumalanga. Jy sal verby die Groot Eskarpment, die binnelandse plato waar dit skielik op die Laeveld vlaktes in vleg. Hierdie is ‘n paar voorbeelde van ander besigtigings om te sien op die Panorama roete:

– Die Drie Rondawels
– God’s Window
– Blyderivierspoort
– Pinnacle Rock
– Bourke’s Luck Potholes
– Berlin Falls

En nog vele meer…

Ry jy van Johannesburg per voertuig? Dan is die Panorama Roete ’n ideale roete om te van oppad na ons toe. Jy sal onmiddelik die vrede en rustigheid van die natuur en skoonheid van Suid-Afrika ervaar op hierdie spesifieke roete!

Comments are closed.